Skip to content

SeaDenView – Address
       5 Gericke’s Corner, Herolds Bay

+27 (0)64 987 9426

info@SeaDenView.co.za

Reviews

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

SeaDenView Self Catering Holiday Accommodation
Average rating:  
 9 reviews
 by Jaco Prinsloo
WOW WOW!

Baie baie dankie!
WOW, WOW!!
Ons het vreeslik lekker gebly. Sien julle weer!!
Groete

 by Johan & Joan Blom
Baie Dankie.

Wat 'n heerlike naweek.
Sien weer.
Groete

 by Herman Coetsee
Ek het heerlik gerus.

Dankie vir die heerlike week en gerieflike plek.
Ek het heerlik gerus.
Sien julle weer!!

 by Arnold & Elrentia Stepforth
Baie gerieflike plek

Baie dankie vir die lekker naweek.
Baie gerieflike plek.
Dankie vir die aangename verwelkom wat ons ontvang het.

 by Tiffany & Byron
Pragtige, gerieflike plekkie

Pragtige, gerieflike plekkie.
Ons het so lekker gebly en sal beslis weer kom.

Baie Dankie

 by Danielle
Thanx for a lovely weekend

Thanx for the lovely weekend.

This house was amazing. Tour the best for letting us stay.

 by Graham, Stacey, Hailey & Hannah
We had such a lovely stay

We had such a lovely stay and will definitely be back.
The sound of the ocean is beautiful.

 by Carla, Jan-Hendrik & Hanlie Barnard
Dis 'n heerlike blyplek.

My dogter Carla het my kom bederf. En dit was regtig baie lekker. Dis 'n heerlike blyplek. Sal beslis weer kom. Baie Dankie!

 by Charné & Marno
Thank you for the most amazing weekend.

Thank you for the most amazing weekend. Will definitely remember our time here. Very beautiful and felt like home! All our love xx